Mol (musiek)

In musiek beteken mol (Italiaans bemolle vir "sagte B") "laer in toonhoogte". Mol is die teenoorgestelde van kruis, wat 'n verhoging van toonhoogte is. In musieknotasie beteken mol "laer in toonhoogte met een halftoon", aangeteken met die simbool ♭ wat afgelei is van 'n kleinletter 'b'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy